Yearbooks

Redigering 358


 
Modulekode AFR 358
Kwalifikasie Undergraduate
Fakulteit Faculty of Humanities
Module-inhoud

*Kwartaalmodule aangebied oor 14 weke
Versorging van Afrikaanse tekste met betrekking tot korrekte taal- en leestekengebruik, feitelike korrektheid, bibliografiese versorging, teksstruktuur en skryf vir verskillende teikengroepe.

Modulekrediete 15.00
NQF Level 07
Prerequisites No prerequisites.
Contact time 1 discussion class per week, 1 lecture per week
Language of tuition Module is presented in Afrikaans
Department African Languages
Period of presentation Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences